Fochie sport
Hoërskool Fochville bied ń verskeidenheid van sportsoorte aan.
Gereelde oefening
Sport maak oefening lonend en motiverend. Daar is ‘n sport vir elke intensiteitsvlak.
Spanwerk
Sport moedig spanwerk aan. Werk as ‘n span om jou vaardighede te verbeter en wedstryde te wen.
Strategie
Beplan saam deur elke lid se vaardighede ten volle te gebruik. Pas jou span aan en ondersteun.
Voel oorwinning
Hou aan oefen en werk aan jou vaardighede totdat jy jou eerste wedstryd wen.
akademie
Met uitstekende onderwysers en ‘n goeie ondersteunende kultuur streef ons studente daarna om uit te blink in akademie.
%
Universiteitstoelating
Leedergetalle
Aantal personeel
Skoolgelde
Vakkeuses
Aansoeke
Toppresteerders
Bly op Hoogte met die nuutste nuus
gereelde navrae
Wat is die skool kostes n jaar ?
Skoolgelde vir 2022 – R17 050 per leerder per jaar.
Het die skool n Koshuis ?
Nee
Is daar foto's van die skool ?
Ja kliek hier
Wat is die skool se skooltye:
► Hekke maak 07:15 oop
► Aantree in vierkant – 07:20
► Maandae /Woensdae verdaag skool – 14:30
► Dinsdae, Donderdae en Vrydae verdaag skool – 14:10
Wat is die skool se bankbesonderhede:
Hoërskool Fochville
ABSA
Rek nr.: 161 032 0127
Tak nr.: 632005
Wat is die skool se Visie en Missie ?
Lees gerus meer oor ons visie en missie hier.
Het die skool vervoer vir leerders ?
Ja volg die link vir meer inligting hier.
Wat is die skool se bus roetes ?
CV: By die 007. – 06:25 vm
DK: By die 1ste stopstraat waar huise begin. – 06:00 vm
ELR: By 2de ingang langs die hoofpad. – 06:15 vm
WDL: By die bushalte net verby “boom-gate”. – 06:35 vm
GH: By die Shell garage by die Laerskool. – 06:00 vm
Wat is die skool se Geskiedenis ?
Lees meer hier
Wat is die skool se skool kleure ?
Blou en geel
Wat is die skooldrag ?
U kan van die skool univorm meer lees in die beliede hier.
Wat is die skool se waardes ?
Nederigheid
Eerlikheid
Toegewyd
Bereidwillig
Ambisieus
Lojaal
Stuur jou Aansoek in vandag
Doen aansoek vir jou kind om vandag by fochies te begin deur ons aanlynvorm te gebruik. Alternatiewelik kan jy die pdf aflaai en ‘n harde kopie voltooi.


